Home BEEF PRODUCTS (6) CHICKEN PRODUCTS (35) HAMPER PRODUCTS (3) LAMB PRODUCTS (6) PORK PRODUCTS (6) Uitstekende Hoenders! Ek het twee hoenders by Ruswater Boerdery gekoop, en ek is baie beïndruk! Puik diens en kwaliteit! – Amika Hi Tiaan i want to thank you your product are very good like Amala and Chicken's are very fresh clean thanks very much i really enjoy it – Aletta Vol hoenders bestel en ontvang, vars in netjies verpakte sakkies. Baie skoon en smaaklik. Prys ook uitstekend!! 10 uit 10 Groete🤗 – Meisie Hello Tiaan,it's Shiwe thank you so much for Mala they're fresh,clean and very tasty... – Shiwe Vol hoenders bestel vars ,skoon en netjies verpak.Prys uitstekend .Gaar gemaak en is heerlik .Sal beslis weer bestel in die nuwe jaar . 10 uit 10 – Aneline Die hoenders was mooi hulle was mooi verpak dit was ook baie skoon ek het van die hoender gekook dis baie lekker 👍🏻👏 – Daphne